SOUTH-AFRICA-L Archives

Archiver > SOUTH-AFRICA > 2004-07 > 1088795652


From: Mariètha Louw <>
Subject: Re: Meintjes
Date: Fri, 2 Jul 2004 21:26:12 +0200
References: <000901c45fad$d56a2220$965427c4@popscramer> <01c701c45fe1$fa0ef0e0$85c7828a@anarkee2>


Hi Keith,
I made the following request a few days ago and received an Afrikaans reply
from Diwwie de Beer. I will translate it if you want

"I want information on Maria Elizabeth van Bosch who was born in the early
1900`s in South-Africa. She was married to Daniël Johannes de Beer. She was
my grandmother."
Reply:
"Beste Marietha,
Daniel Jacobs het vir my jou briefie aangestuur i.v.m. jou soektog na die
voorgeslagte van Maria Elizabeth van Bosch.

Ek doen net navorsing oor die De Beers. Ons het die volgende oor Maria E.:

Maria Elizabeth van Bosch, *abt 1895, +19.11.1939 te Garies. Sterfkennis -
MOOC 66813 in Kaapse Argief.
Haar ouers: Jan Antonie van Bosch en Maria Elizabeth Jeanetta Sandberg.
(Geen besonderhede oor hulle of verdere voorgeslagte nie).
Getroud te Calvinia met Daniel Johannes de Beer van Garies. (Ek het ook geen
besonderhede oor hom nie). My raaiskoot is dat hy ongeveer 1890 gebore is.
Seun van Sybrand Abraham de Beer *8.11.1847 - 2.12.1925 en Alida Jacoba
Meintjes *15.4.1854 - 20.4.1945.

Dis ongelukkig al wat ek het. Miskien het jy alreeds hierdie besonderhede.
Ek hoop dit help so bietjie.

Groete en sterkte met die navorsing,

Diwwie de Beer.
Centurion.

Do you have anything on Alida Jacoba Meintjes?
Regards
M. Louw









This thread: