SOUTH-AFRICA-L Archives
Archiver > SOUTH-AFRICA > 2000-09 > 0967796253
From: Johan Cilliers <>
Subject: Familie bande?
Date: Fri, 1 Sep 2000 01:17:33 -0700
Posted on: of General, SouthAfrica Query Forum
Reply Here: http://cgi.rootsweb.com/~genbbs/genbbs.cgi/SouthAfrica/General/1035
Surname:
-------------------------
Ek het pas vanoggend hierdie werf ontdek en sal graag wil hoor of daar
dalk famimlie bande kan bestaan. Ek het nooit werklik al aan hierdie prosesse
deelgeneem nie en wil graag weet hoeveel Cilliers's daar rondloop wat van
dieselfde stamboom afstam. Ek dink net ek het 'n bietjie laat wakker geskrik,
want my vader en moeder is al albei oorlede. Ek merk toe ook op dat daar
selfs in Amerika Cilliers's was, maar die twee waarna verwys word is ook
albei al oorlede. Omdat ek nog nie die werking van hierdie werf mooi ken
nie, gee ek maar hier my e-pos adres: .
Hoop om gou van julle te hoor en dan kan ons meer inligting uitruil. Ek
het byvoorbeeld gisteraand van 'n Lenie Cilliers gehoor wie in die Bapsfontein
area bly en wat my toe gevra het of ek al die stamboom nagegaan het.
Groete,
Johan
This thread:
| Familie bande? by Johan Cilliers <> |