SOUTH-AFRICA-L Archives
Archiver > SOUTH-AFRICA > 2000-01 > 0948571890
From: "Gerda" <>
Subject: Re: PETOOR oupa
Date: Sat, 22 Jan 2000 22:11:30 +0200
hallo Abraham,
As dit van bet -overgrootvader afkom (bet=pet, over=oor,
grootvader=oupa) dan sou dit streng gesproke jou oupagrootjie gewees
het. In die volksmond mag die betekenis wel verander het om bv iets
soos jou oer-oupagrootjie te beteken, baie geslagte gelede! Ek het die
uitdrukking nog nie in Nederlands teengekom nie, wat nie noodwendig
beteken dat dit nie daar bestaan nie. In my woordeboeke kom dit ook
nie voor nie. Gee jy om as ek dit aan die Nedersassische taallys vra
waarop ek ook ingeteken is?
groete
Gerda
-----
From: ABRAHAM KRUGER <>
To: <>
Sent: Saturday, January 22, 2000 10:02 PM
Subject: Re: PETOOR oupa
>Beste Gerda,
>Baie dankie (vir ons Nederlands sprekendes BAIE beteken VEEL) vir die
>verklaring maar hoe ver, hoeveel geslagte is my PETOOR oupa dan van
my? My
>oupa se oupa het amper by Slagternek gehang, maar hy het betyd
gevlug....Nou
>is hy my PETOOR oupa ?
>Ek wag tog vir ons Belgiese vriendin, want ek het die benaming ook al
is
>Vlaams teengekom.
>Groete,
>Abrahm.
>
>
>>From: "Gerda" <>
>>Reply-To:
>>To:
>>Subject: Re: PETOOR oupa
>>Date: Sat, 22 Jan 2000 17:39:02 +0200
>>
>>
>>Beste Abraham,
>>
>>Nou nie Belgies nie, maar hier is my moontlike verklaring:
>>
>>Ek dink dat die benaming 'Petoor Oupa' in Afrikaans kan moontlik
>>afkomstig wees van die Nederlandse benamingskode van grootouers,
waar
>>die Afrikaanse oupagrootjie "bet-overgrootvader" genoem word wanneer
>>daar oor hom gepraat of geskryf word.
>>
>>Die woord "Oupa" kom nie in Nederlands voor nie, wel "Opa", maar
>>alleenlik in die spreektaal. In die geskrewe (dus formele)
taalgebruik
>>sal ons altyd verwys na "mijn/onze vader, moeder, grootvader,
>>grootmoeder, bet -overgrootvader, bet-overgrootmoeder", ensovoorts.
In
>>die individuele streekstale is informele aanspreekvorme soos Pa. Ma,
>>Opa, Oma en Opoe wel aanwesig.
>>
>>In hierdie trant sou ek dink dat 'n mens dan seker ook 'n Petoor
Ouma
>>sou kon kry?
>>
>>Groete
>>
>>Gerda
>>
>>For our English listers. This letter is about the possible origins
of
>>a typically (?) Afrikaans phrase. If you'd like a translation,
please
>>contact me privately.
>>
>>Gerda
>>
>>
>>
>>
>> >Vriende,
>> > Ek het al dikwels die benaming PETOOR OUPA teengekom.
>> >Die besondere betekenis daarvan is ek nie seker van, is daar
miskien
>>van U
>> >wat my kan help.
>> > Miskien kan ons Belgiese vriendin hier help. Ek vermoed dit
is
>>'n
>> >Nederlandse woord.
>> > Dankie,
>> > Abraham
>> >______________________________________________________
>> >Get Your Private, Free Email at http://www.hotmail.com
>> >
>> >
>> >==== SOUTH-AFRICA Mailing List ====
>>
>-------------------------------------------------------------------
>> >Try Cyndi's List for all the genealogical links you will ever
need:
>> >http://www.CyndisList.com/
>> >
>> >
>>
>>
>>==== SOUTH-AFRICA Mailing List ====
>>-------------------------------------------------------------------
>>Try Cyndi's List for all the genealogical links you will ever need:
>>http://www.CyndisList.com/
>>
>
>______________________________________________________
>Get Your Private, Free Email at http://www.hotmail.com
>
>
>==== SOUTH-AFRICA Mailing List ====
>************************************************************
>Please send your replies to the list so that others can also
>participate in the discussion.
>
This thread:
| Re: PETOOR oupa by "Gerda" <> |