SOUTH-AFRICA-L Archives

Archiver > SOUTH-AFRICA > 1999-07 > 0931080979


From: "Hendrik J Bosman" <>
Subject: Info: Cumberland Family Tree - English Version 2.50/Afrikaanse Weergawe 2.50.
Date: Sun, 4 Jul 1999 11:36:19 +0200


Beste Mede Genealoƫ/Familienavorsers,
Dear Fellow Genealogists,

Afrikaans: Cumberland Family Tree Weergawe 2.50 is `n uitstekende
genealogieprogram wat aan die GEDCOM standaarde voldoen. `n Uitstaande
kenmerk van die program is die storieboek waar data outomatiesd in dei vorm
van `n storie weergee kan word.

English: Cumberland Family Tree Version 2.50 is an excellent genealogy
program that conform to the GEDCOM standard and has many features like a
storybook where your data can be included in a report in the form of a story
whithout you having to enter all the word to make up sentences.

Afrikaans: Ek het die meeste van die keuselys terminologie asook sinsnedes
in Afrikaans vertaal ten einde Afrikaanssprekende gebruikers dieselfde
funksionaliteit te gee wat vir Engelssprekende gebruikers beskikbaar is.
Indien u die program gebruik en vind dat sinsedes verkeerd of gladnie
vertaal is nie sal ek dit hoog op prys stel indien u my van `n beter
vertaling sal voorsien om in te sluit. Indien u die program afgelaai het en
die Afrikaanse woordelys is nie beskikbaar nie sal ek dit met graagte aan u
voorsien.

English: I have translated most of the menus and descriptions in order for
Afrikaans speaking genealogists to reproduce their data in the same manner
as English users of the program.

Afrikaans: `n Evaluasie weergawe is beskikbaar vir aflaai deur vanaf
http://home.intekom.com/entrepreneur/bosmanfn.htm
na die tuisbladsy van Cumberland Family Tree te gaan.

English: An evaluation version is available for download by going to the
Cumberland Family Tree through
http://home.intekom.com/entrepreneur/bosmanfg.htm

Hendrik J Bosman

This thread: