SOUTH-AFRICA-L Archives
Archiver > SOUTH-AFRICA > 1998-09 > 0904785068
From: van Rensburg <>
Subject: VAN DER MERWE
Date: Thu, 03 Sep 1998 11:11:08 +1000
Janet,Baie dankie dat jy my meegedeel het inverband met jou navorsing. Vertel vir
my en die ander meer oor jou Ferreira boek. Ek stel ook belang in jou werk oor die
van der Merwe's. Laat ons weet wanneer jy klaar is met die groot taak. Die van der
Merwe's het darem baie bloedverwante in ons Suid-Afrikaners nagelaat.
Groete en Sterkte en 'n lekker van der Merwe grap laggie,
Andre van Rensburg
> Beste Andre
>
> Ek het die van der Merwes so bietjie gelos terwyl ek die Ferreira boek
> klaar gemaak het. Die Ferreira het my letterlik bekruip en ek moes dit eers
> doen. Ek werk nou volstoom aan die van der Merwes. ........
>
> Groete,
> Janet Melville
This thread:
| VAN DER MERWE by van Rensburg <> |