SOUTH-AFRICA-L Archives

Archiver > SOUTH-AFRICA > 1998-02 > 0886674324


From: <>
Subject: *C.G. Botha, wyk 1, Bethal.* - Hampshire
Date: Thu, 5 Feb 1998 12:25:24 +0200


Hi to all on the List,

The following article appeared in the Ridge Times.

"Ek het n brief ontvang van n trustee van n militere museum in Hampshire,
Engeland.
Hy het geskryf dat n geweer in die museum uitgestal word wat byna 100 jaar
gelede, gedurende die Anglo-Boereoorlog, buitgemaak is.
Op die kolf verskyn die naam "C.G. Botha, wyk 1, Bethal."
Die personeel van die museum wil graag inligting he oor hierdie burger en
die rol wat die Bethal Kommando in die oorlog gespeel het........"

Please phone Mrs H Hatting at (0172) 2031 Bethal.

Regards,
Hein Hurter.

This thread: