SOUTH-AFRICA-L Archives

Archiver > SOUTH-AFRICA > 1997-08 > 0870946337


From: Hugo Lombaard <>
Subject: Lomba(a)rd
Date: Thu, 07 Aug 1997 07:32:17 -0200


Ek het gister maar eers deel geword van die netwerk. Ek is tans besig
met die navorsing van die Lomba(a)rd familie vanaf 1688. Ek sal enige
inligting baie waardeer. Ek het tans sowat 2000 name op die register.
Almal is egter nog nie aan die hoofboom gekoppel nie.

--
Hugo Lombaard ( )

My Homepage => http://www.geocities.com/WallStreet/9023/index.htm

This thread: